Hierdie rolstok met sy unieke ontwerp om koekie, pastei, fondant en vele meer te rol tot die perfekte dikte. Daar is twee hoogte verstellings vir die perfekte Skilferkors deeg en wees ook op die uit kyk onder klasse vir Pastry, Royal icing kursusse waarin hierdie roller handig te pas kom.

30 cm