Tydens hierdie eendag klas word jy geleer hoe om rou suiwel te verwerk in harde en sagte kaas.

Die kase wat gemaak word is: 

Gouda/Cheddar
Mozzarella
Feta
Amasi/Karringmelk
Joghurt
Maaskaas/Labnah

Klasse is klein en intiem en word op gedeel sodat almal ‘n kans kan kry om kaas te maak. Groepies met 2-3 kursusgangers word saam gevoeg omrede sommige kase tot 7 ure neem om te maak. Dus het julle mekaar nodig om die skedule nougeset te volg.

Beperkte plek

Sluit in: Nota’s, bestanddele, ete en verversings

Tyd: 09h00-17h00