Weeg 1g mates tot en met 5 kg.
Werk met AA batterye of direkte elektriese kragkabel.
Kabel word voorsien.
Waarborg 12 maande.
R990.00
13 in stock
Weeg 1g mates tot en met 5 kg.
Werk met AA batterye of direkte elektriese kragkabel.
Kabel word voorsien.
Waarborg 12 maande.
13 in stock
antoinettemin (verified owner) –
Hierdie is die beste kombuisskaal ooit. Moet nie eers twee keer dink nie. Koop die skaal as jy kan. Dis so maklik om kosse af te weeg en die nommers is lekker groot en duidelik. Akkuraatheid: 10 uit 10. Ek het 2 ander skale, maar gebruik slegs die een. Die ander 2 gaan kerk basaar toe. 🙂
Annelien –
Baie dankie Antoinette vir die positiewe terugvoering. Na 3 jaar wat die skale verkoop word kan ek self getuig my kliente is baie tevrede. Groet Annelien