Description

Hierdie klas het ten doel om jou te leer om versiersel te berei en toe te pas met verskillende versier punte op koeke en allerlei ander gebak.

Botter versiersel

Meringe versiersel

Russiese versierpunte

Rusiese bolpunte

Gewone versierpunte: 3 D rose, ster en skryf punte, blare en vele meer

Ingesluit in klas: Kolwyntjie basis, gebruik van toerusting, versiersels, ligte ete en verversings, verpakkings materiaal.

Venue: Bos en Berg guestfarm, sien Google Maps vir pin

Tyd: 09h00 tot 14h00