Suurdeeg / Sourdough brood klas: 24 September 2018

Suurdeeg / Sourdough brood klas: 24 September 2018

R1,350.00 R990.00

8 in stock

Rated 3.40 out of 5 based on 5 customer ratings
(5 customer reviews)

8 in stock

Category:

Description

Wat kan jy verwag: Tydens hierdie klas word jy die beginsels van Suurdeegbrood geleer. Vanaf die begin van ‘n plantjie se groei, instandhou en vermeerdering. In die klas maak jy ‘n basiese lae hidrasie deeg (wit of bruinbrood) en ‘n ciabata (lae hidrasie deeg) word aan julle demonstreer. Daar is 10 stappe wat hanteer word in die klas vir die bereiding van Suurdeeg brood, ongegag watter tipe hidrasie gevolg word. Fokus op autolyze, knie, opmaak van deeg, koue fermentasie, bak tegnieke, snitte ens word goed in geoefen. Tydens hierdie dag is die hoof fokus: suurdeeg, gesonde eetgewoontes, praktyke en die feite en mites rondom gluten allergië en GI. Dit is ‘n klas propvol inligting en raad.

Venue: Bos en Berg guestfarm, sien Google Maps vir pin

Ingesluit: Ligter vervesings, nota’s (eformaat), resepte gedruk, verpakking, bestanddele

‘n Ekstra bakkerstelletjie teen R250 kan bestel word by: boerekostwist@gmail.com wat insluit, linne bedekte bakkersmandjie. Bakers couche lappe teen R150 per 50 cm.

5 reviews for Suurdeeg / Sourdough brood klas: 24 September 2018

  1. Rated 1 out of 5

    Magda Schnetler

    Goeie more Ek en Joanita Vermaas stel belang in suurdeeg kusus van 25 Aug ASB. Waar Moet ons registreer ASB. My nommer is 0767222242

    • Annelien

      Hallo Magda, Ek is ongelukkig vol bespreek vir Saterdag se klas. Jy is welkom om eerskomende Vrydag te loer na die nuwe datums. Groete Annelien

  2. Rated 1 out of 5

    Joanita Vermaas

    Suurdeeg kusus van 25 Aug asb

    • Annelien

      Halle Joanita, Ek sal teen vrydag die nuwe datums post. Ek is tans vol met klas vir saterdag. Groete Annelien

  3. Rated 5 out of 5

    Annelien

    Joanita, loer na die nuwe datums asb.

  4. Rated 5 out of 5

    Ilse brand

    Enige suurdeegkursusse wat dalk in Nambia aangebied kan word? GROOT ASB?

  5. Rated 5 out of 5

    Marianne

    Uitstekende klas met praktiese aanslag!

    • Annelien

      AH, dankie vir die mooi woorde. Groete Annelien

Add a review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.