Souse, Soute, Marinades vir vleis: 15 September 2018

Souse, Soute, Marinades vir vleis: 15 September 2018

R1,050.00 R850.00

11 in stock

11 in stock

Category:

Description

Die doelwitte van hierdie klas is om gegeurde soute te maak vir vleis en ook ander geregte. Die souse en marinades is gemik op vleis en ook die oplossings vir taai vleis. Het dit jou al oorgekom dat jy vleis gekoop het wat van ‘n swak gehalte is en nou sit jy met iets wat jou laat kopkrap? Gedurende die klas kyk ons na die faktore wat aanleiding gegee het tot hierdie probleem en hoe om die probleem om te los. Jy maak ‘n gegeurde sout en marinade om huistoe te neem. Aandag word ook gegee aan gaarmaak tegnieke en bereiding van vleis om die maksimum smaak en sagtheid uit die vleis te kry. In hierdie klas werk jy self, nie ‘n demonstrasie klas nie.

Koste: R850 en sluit alle verversings, ligte ete, verpakking en produkte in tydens die klas.

Tyd: 09h00 tot 15h00

Navrae: boerekostwist@gmail.com

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Souse, Soute, Marinades vir vleis: 15 September 2018”

Your email address will not be published. Required fields are marked *

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.