Sagte en Harde kaas produksie: 1-2 Maart 2019

Sagte en Harde kaas produksie: 1-2 Maart 2019

R2,300.00

9 in stock

9 in stock

Category:

Description

Wat om te verwag

In hierdie klas is die fokus gesondheid eerste en geen preserveermiddels in sagte en harde kaas produksie.

Dag 1
Joghurt
Karringmelk
Cheddar/Gouda
Feta

Dag 2
Halloumi
Mozzarella
Maaskaas
Ricotta

Venue: Bos en Berg guestfarm, sien Google Maps vir pin

Tyd: 09h00 tot 15h00

Ingesluit: Ligte verversings, nota’s (e-ormaat), resepte gedruk, verpakking, bestanddele

Kulture en kaas benodighede kan direk vanaf die verskaffer bestel word na afloop van die klas.

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Sagte en Harde kaas produksie: 1-2 Maart 2019”

Your email address will not be published. Required fields are marked *

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.