Royal versiersel / Floating klas 9 Februarie 2019

Royal versiersel / Floating klas 9 Februarie 2019

R650.00

9 in stock

9 in stock

Category:

Description

Wat kan jy van die klas verwag:

Tydens hierdie klas word daar die tegnieke vir “floating” vir klein koekies deur praktiese ervaring deur die studente bemeester. Geskikte koekie basisse word bespreek en ‘n basiese koekie word in die klas gedemonstreer en gebak. Daarna maak die studente self hul eie royal versiersel aan vir die versier van die koekies. Daar word aandag gegee aan die konsistensie geskik vir omlyning en ook vul werk. Hoe om te verf op die glansversierse en ook 3D werk te doen met die vryhand en ook stensils.

Koste: R650

Ingesluit: Ligte vervesings, nota’s (eformaat), resepte gedruk, verpakking, bestanddele

Venue: Bos en Berg guestfarm, sien Google Maps vir pin

Tyd: 09h00 tot 15h00

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Royal versiersel / Floating klas 9 Februarie 2019”

Your email address will not be published. Required fields are marked *

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.