Meringue klas: Macaron, Pavlova, Mozzart koek: 3 November 2018

Meringue klas: Macaron, Pavlova, Mozzart koek: 3 November 2018

R650.00 R550.00

5 in stock

5 in stock

Category:

Description

Wat om te verwag: Tydens hierdie demonstrasie, word alle aspekte tov die hantering en bereiding van eierwit vir gebak en lekkers bemeester. Daar word in die demonstrasie Macarons (nie macaroons), Pavlova (met variasies op die basiese meringe ook gewys) en Meringue koeke: Gateau succes (Mozart koek). Hierdie is ‘n interaktiewe klas en jou deelname in die aktiwiteite word aangemoedig. Maksimum bywoning is 12 persone.

Klas sluit in: ligte verversings, nota’s, resepte en verpakking vir gebak in.

Venue: Bos en Berg guestfarm: sien Google maps vir pin

Tyd: 09h00-14h00

 

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Meringue klas: Macaron, Pavlova, Mozzart koek: 3 November 2018”

Your email address will not be published. Required fields are marked *

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.