6 Maande lidmaatskap

6 Maande lidmaatskap

R290.00

SKU: lidmaatskap6 Category: Tags: , , ,

Description

Welkom by Boerekos met ‘n Twist se resepte afdeling. Wat kan jy verwag met jou subskripsie? Elke resep is getoets en gestandardiseer in metrieke mates vir gemak van gebruik. Resepte is met ‘n les toegelig sodoende alle kombuis-kopkrappers uit die weg te ruim. Daar is ook ‘n navrae opsie onder aan elke resep en word nougeset beantwoord. Sluit gerus ook aan by die geslote Boerekos met ‘n Twist groep op Faceboek waar ons al ons bak suksesse en kennis deel.

Jou 6 maande lidmaatskap gee jou toegang to al die eksklusiewe resepte en artikels op hierde webblad vir 6 maande.

Lees verder oor Annelien Pienaar onder About

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “6 Maande lidmaatskap”

Your email address will not be published. Required fields are marked *

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.