Kook met Kruie en Speserye: Demonstrasie klas: 8 September 2018

Kook met Kruie en Speserye: Demonstrasie klas: 8 September 2018

R650.00 R450.00

10 in stock

10 in stock

Category:

Description

Tydens hierdie klas word daar gekyk na die gebruik van vars en gedroogde kruie en speserye. Van soet tot sout geregte. Alle produkte wat in die klas gemaak word, word na die tyd saam as ‘n ete geniet. Die ontsluiting van geure en ook die infusies daarvan word met verskeie tegnieke in die klas gewys. Daar word ook na die tyd ‘n masala verpak vir die kursusgangers om huistoe te neem. Ons werk met seisoenale kruie op die dag: Fennel of Dill vir ‘n sitrus slaai met geroosterde neute, ‘n Hoenderkerrie met masala bedien met saffraan gegeurde rys en ‘n heerlike nagereg met infusies van speserye…Hierdie is ‘n demonstrasie klas en die kursusgangers word aangemoedig om deel te neem aan aktiwiteite gedurende die les.

Koste is R450 per persoon en sluit ligte ete, verversings, produkte en verpakking in.

Tyd: 09h00 tot 14h00.

Navrae: epos adres: boerekostwist@gmail.com

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Kook met Kruie en Speserye: Demonstrasie klas: 8 September 2018”

Your email address will not be published. Required fields are marked *

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.