Ook die perfekte bord om ‘n “Plankie steak” mee te bedien.

230mm x 350 mm x 25mm-30mm dik

*elke bord se kleure sal verskil weens die unieke vlamme van die Kiaat.