Kaasmakery 1 en 2 Junie 2018

Kaasmakery 1 en 2 Junie 2018

R2,800.00 R2,200.00

8 in stock

8 in stock

Category:

Description

Hierdie kursus behels die maak van sagte en harde kaas. Dit is ‘n tweedag werkswinkel waar die studente in groepies ingedeel word van twee twee om mekaar by te staan met die prosesse. Dit is ‘n tydsame proses en kontrole  is belangrik. Die hoof doel van hierdie klas is om jou te leer om preserveermiddel, kleur- en geur- vry te leef. Persoonlike gesondheid op die voorgrond. Ons bespreek die faktore wat aanleiding gee tot laktose intolleransie en hoe om suiwel deel van so n persoon se lewe te maak.

Dag 1
Probiotiese yoghurt en Amasi
Feta
Gouda/Cheddar

Dag 2
Mozzarella
Haloumi
Dreinering van amasi vir smeer kaas soos maaskaas

Koste: R2 200 en sluit in: alle produkte vir die kaas produksie, verpakking van produkte wat studente huistoe neem, etes, nota’s. Direkte toegang tot kultuur verskaffer in SA.

Akkommodasie kan teen kosprys by die BKT gastehuis bespreek word teen R280 per kop met ontbyt. Ongelukkig net drie dubbel kamers beskikbaar. Besprekings per epos by: boerekostwist@gmail.com.

Datum: 1 en 2 Junie 2018

Tyd: 09h00 -16h00 elke dag.

Plek: BKT ateljee te Bos en Berg guestfarm (Google Maps pin: Bos en Berg guestfarm)

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Kaasmakery 1 en 2 Junie 2018”

Your email address will not be published. Required fields are marked *