24 November 2018: Pastei deeg: Soet en Sout

24 November 2018: Pastei deeg: Soet en Sout

R850.00 R650.00

9 in stock

9 in stock

Category:

Description

Tydens hierdie klas, waar jy self jou eie tradisionele Skilferkors deeg maak, word jy al die beginsels van soet en sout pastei en tert deeg geleer. Klassifikasies word in diepte bespreek en volledige nota’s word verskaf met resepte met vrae en antwoorde op kombuis kopkrappers. Verder word ‘n Soet tertdeeg (Pate sucree) vir jou demonstreer. Die skilferkors deeg word dan verwerk in ‘n veskeidenheid van  pasteie met sierkorse en netjies afwerking. Alles wat in die klas gemaak word, word huistoe geneem. Slegs 10 persone.

Venue: Bos en Berg guestfarm, Google maps pin: klik hier

Ingesluit: Ligte verversings, nota’s, verpakking, bestanddele.

 

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “24 November 2018: Pastei deeg: Soet en Sout”

Your email address will not be published. Required fields are marked *

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.