17 November 2018: Geskenke uit jou Koskas

17 November 2018: Geskenke uit jou Koskas

R750.00 R550.00

10 in stock

10 in stock

Category:

Description

Hoe wonderlik is die wete dat die Christus fees om die draai is en samesyn met geliefdes gevier word. As teken van ons liefde vir ons familie en vriende is die maak van ‘n geskenk uit ons koskas ‘n wonderlike manier om dit te wys. Hierdie jaar gaan ons groot met die idees vir jou geskenke uit jou koskas en ook met ekonomiese idees. Wat beplan ek? Kom ons kyk:

  1. Gelamineerde koekies soos spiraal wiele sodat groot en klein saam kan bak en kuier. Ek demonstreer vir julle die tegniese aspekte hier rondom en julle proe ook aan die vars gebakte produk en neem ietsie huis toe.
  2. Gelatien geregte is vir my in die somer maande ‘n verfrissende manier om ‘n soet happie aan die gaste voor te sit. Hierdie jaar het ek ‘n wonderlike kinkel in die BKT kombuis vir julle…ek gaan jou bietjie laat raai…ja dit is ‘n kaaskoek maar met ‘n wonderlike nuwe idee vir anders wees…dalk gaan ek twee nuwe konsepte wys…jy moet maar kom kyk!
  3. Ons maak ook suiwer ekstrakte soos koffie, aarbei, vanielje soos dit nog van ouds gedoen is…’n ongelooflike proses en die smaak weergaloos.
  4. Vir die manne doen ek ‘n marninade en invryf sout wat lank op die rak kan hou.
  5. Vir die dames is daar ‘n soet spesery mengsel vir gebak en groente
  6. Na afloop van die klas gaan ons bietjie kyk na ‘n heerlike Kers spyskaart.

    Koste: Sluit in verversingss, ‘n ligte ete geniet in die tuine van Bos en Berg gasteplaas, verpakking en nota’s.

    Plek: Bos en Berg guestfarm, S43, Skeerpoort, R560.  Bos en Berg guestfarm Google pin 

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “17 November 2018: Geskenke uit jou Koskas”

Your email address will not be published. Required fields are marked *

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.