Online classes

  • Month 1: R650 (unlimited access) Subsequent months:  R450 (unlimited access) KLIC is ʼn leefstyl program en nie ʼn kits dieet vir vinnig ʼn paar kilogramme verloor nie. Dit is ʼn LEEFSTYL wat ʼn gewoonte word en jou lewe drasties gaan verander. Ek stap die pad saam met jou met ʼn individuele aanlyn konsultasie om jou doelwitte te bepaal. Wil jy gewig verloor? Wil jy jou gewig wat jy tans op is handhaaf of wil jy spiermassa bou? Dit is die drie kategorië waarop ek fokus met die KLIC leefstyl program. Ek bring die basiese beginsels van Keto in balans met Low Carb in jou leefstyl in met die toepassing van wanneer jy eet met die konsep van Intermittent fasting. Elke maand ontvang jy spyskaarte met resepte waarvan die makro nutriënte duidelik uiteengesit word. Jy kan met die spyskaarte meng en pas soos jy die dag voel. Daar is ook inkopie lyste om aankope te vergemaklik en as ʼn bonus is daar ʼn “secret” KLIC ondersteuningsgroep wat op FaceBook vir jou gemak geopen word. Daar sal ek daaglik ook idees en inspirasie deel. Hoekom KLIC?
    • Aandagspan verbeter
    • Vel probleme klaar op
    • Gluten vry
    • Gewig verlies
    • Gewrig inflammasie neem af
    • Energie vlakke verhoog
    • Gut health verbeter
    • Suikervlakke stabiliseer
    • Bloeddruk verbeter
    • Sirkulasie verbeter
    • Gemoedstoestand verbeter
    Daar is ʼn volledige Handleiding, Inkopie lys, Spyskaart/Eetplan, Resepte wat afgelaai kan word. 
  • Month 2: R450 (unlimited access) Subsequent months:  R450 (unlimited access) KLIC is ʼn leefstyl program en nie ʼn kits dieet vir vinnig ʼn paar kilogramme verloor nie. Dit is ʼn LEEFSTYL wat ʼn gewoonte word en jou lewe drasties gaan verander. Ek stap die pad saam met jou met ʼn individuele aanlyn konsultasie om jou doelwitte te bepaal. Wil jy gewig verloor? Wil jy jou gewig wat jy tans op is handhaaf of wil jy spiermassa bou? Dit is die drie kategorië waarop ek fokus met die KLIC leefstyl program. Ek bring die basiese beginsels van Keto in balans met Low Carb in jou leefstyl in met die toepassing van wanneer jy eet met die konsep van Intermittent fasting. Elke maand ontvang jy spyskaarte met resepte waarvan die makro nutriënte duidelik uiteengesit word. Jy kan met die spyskaarte meng en pas soos jy die dag voel. Daar is ook inkopie lyste om aankope te vergemaklik en as ʼn bonus is daar ʼn “secret” KLIC ondersteuningsgroep wat op FaceBook vir jou gemak geopen word. Daar sal ek daaglik ook idees en inspirasie deel. Hoekom KLIC?
    • Aandagspan verbeter
    • Vel probleme klaar op
    • Gluten vry
    • Gewig verlies
    • Gewrig inflammasie neem af
    • Energie vlakke verhoog
    • Gut health verbeter
    • Suikervlakke stabiliseer
    • Bloeddruk verbeter
    • Sirkulasie verbeter
    • Gemoedstoestand verbeter
    Daar is ʼn volledige Handleiding, Inkopie lys, Spyskaart/Eetplan, Resepte wat afgelaai kan word. 
  • One time payment with unlimited access. Fermented Foods has been part of the food culture scene for decades. With research and science we now know that a healthy digestive system ensure good health. We also know that having a diet rich in fermented foods will increase your immune system, assist in weight management, better brain performance, anti aging effect, lowering blood sugar levels, clearing arteries and a vast majority health benefits. In this course you will be making raw Apple cider vinegar and Kombucha, of which both is using a scoby. You will learn how to grow from scratch a scoby and maintain it. You will also be making Sauerkraut, Kimchi, pickled lemons. As an added bonus there is extra fermented recipes included to practice your newly honed skills. There is Sparkling Apple cider soft drink with only two major ingredients and produced in days! The course is entirely video based so you can watch as you learn, with live demos from me. It’s like I’m there with you while you learn. You will also receive a Workbook (Pdf) with all of the recipes used in the video series, solidifying everything you’re learning as you go. Video 1: Introduction to this course: Health talk and hygiene practice Video 2: Apple cider vinegar production Video 3; Kombucha production Video 4: Fermented vegetables: Sauerkraut PDF manual:  Includes recipes and in depth discussion of each product's attributes to your health and some extra recipes to make in your own time based on what you have learnt during this course. You have life long access to this material, from time to time I will review the information and add to this package for you to explore. When I do so, you will receive an email informing you of the added material. There is also a certificate of completion that will be mailed to you once you have completed your course. Enjoy!
  • Making Macarons – Online Course

    R850.00
    One time payment with unlimited access. Smooth melting moments and lasting memories of something you have to taste…out of this world! In this video series you can expect to learn the necessary skills to bake beautiful smooth topped Macarons with a jelly filled center and topped with a classic chocolate ganache. All the secrets to my recipe will be demonstrated and having recipes and notes to accompany you on this wonderful journey. The course is entirely video based so you can watch as you learn, with live demos from me. It’s like I’m there with you while you learn. You will also receive a Workbook (Pdf) with all of the recipes used in the video series, solidifying everything you’re learning as you go. Enjoy!
  • One time payment with unlimited access. Royal versiersel is vir eeue al met ons en vandat ek as klein dogtertjie my ma dop gehou het waar sy “tralie” werk gedoen het met troukoeke se versierings het dit my nuuskierigheid geprikkel. Daarom hierdie klas. Ek het die basis versiersel uit gebrei na nog drie ander konsistensies om ʼn wye verskeidenheid van tegnieke te kan toepas. Julle sal ook die Zoo koekies in die winkel kan assosieer met hierdie tegniek. Die klas is in ʼn reeks kleiner video’s opgebreek om te begin met: 1. Bak van die koekie basisse (3 soorte koekies: gemmer, vanielje en sjokolade) 2. Aanmaak van die versiersel en die klassifikasies 3. Vou van versiersakke 4. Basiese gebruik en toepassing van versiersels 5. Nat op nat tegniek (floating) 6. Kwiltwerk 7. Stensilwerk Hierdie klas se video arsenaal sal met die loop van tyd groter raak soos ek nuwe koekies versier vir klasse ens. Die belegging is eenmalig, met die vooruitsigte vir meer video idees. Veral oor Feestye doen ek baie moeite! Jy het lewenslank toegang tot hierdie klas. Daar is ʼn volledige werkboek wat afgelaai kan word of gestoor kan word om saam met die video’s te werk.