Produkte

Eureka Mills – Steengemaalde meel

 “Ons is proefkonyne van die chemiese rewolusie sonder toestemming!” Santa Bester.Ek het in die onlangse publikasie van Platteland, Herfs 2015,  bladsy 84, ‘n artikel oor Eureka Mills se meelprodukte gelees. Hoe insiggewend was die artikel nie, vandat ek Eureka se produkte so 2 jaar gelede ontdek het, gebruik ek dit ekskulsief in my gebak. Gewoonlik moes ek [...]

Load More Posts