Lowerland

Lowerland 2017-03-31T13:59:12+00:00

Project Description

Wyn, bier, mieliemeel produkte

Lowerland het ’n reeks wyn en bier wat wonderlike alternatiewe verbouings tegnieke behels. Met boer, Bertie Coetzee se entoesiasme en sy vrou Aletta word daar gewoeker op die plaas. Daar is geel mieliemeel, -polenta en die ongelooflikste -mielieblom wat op die plaas vervaardig word. Organiese en biologiese landbou praktyke word toegepas om antieke groente, vrugte, wyn, bier en mielies tot die Suid-Afrikaanse tafel te bring.

Volg asb. die skakel om meer inligting oor Lowerland en kontak details te bekom.

 

WEBWERF
Print Friendly, PDF & Email

Leave A Comment