Eureka Mills

Eureka Mills 2017-03-30T20:40:25+00:00

Project Description

Amptelike meel borg van BKT gebak klasse. Met Eureka Mills se uitgebreide reeks Steengemaalde Koringmeel produkte, kan Suid-Afrika nou gesonde brood en verwante produkte op die tafel sit vir hul gesinne. Annelien Pienaar en Eureka Mills se visie en missie is om Suid-Afrika op te voed t.o.v. gesonde eetgewoontes en goeie kwaliteit gebak. Suurdeeg (Sourdough) klasse word saam met EM en Annelien Pienaar aangebied en landswyd word daar getoer om hierdie oer oue tegniek terug te bring. Eureka bak ook hul eie beskuit reeks en kan landswyd op alle kettingwinkel groepe se rakke gevind word. Reeks van steengemaalde meel beskikbaar: Koekmeel, Broodmeel, Whole wheat meel, Brown bread flour, Rye flour, Spelt.

Volg asb. die skakel om meer inligting oor Eureka Mills en kontak details te bekom.

 

WEBWERF
Print Friendly, PDF & Email

Leave A Comment