Portfolio

Lowerland

2017-03-31T13:59:12+02:00

Wyn, bier, mieliemeel produkte Lowerland het ’n reeks wyn en bier wat wonderlike alternatiewe verbouings tegnieke behels. Met boer, Bertie Coetzee se entoesiasme en sy vrou Aletta word daar gewoeker op die plaas. Daar is geel mieliemeel, -polenta en die ongelooflikste -mielieblom wat op die plaas vervaardig word. Organiese en biologiese landbou praktyke word [...]

Eureka Mills – Steengemaalde meel

2019-01-30T09:01:54+02:00

 “Ons is proefkonyne van die chemiese rewolusie sonder toestemming!” Santa Bester. Ek het in die onlangse publikasie van Platteland, Herfs 2015,  bladsy 84, ‘n artikel oor Eureka Mills se meelprodukte gelees. Hoe insiggewend was die artikel nie, vandat ek Eureka se produkte so 2 jaar gelede ontdek het, gebruik ek dit ekskulsief in my gebak. Gewoonlik [...]