Photo by: Annelien Pienaar Food Consultant (www.annelienpienaar.co.za)

Photo by: Annelien Pienaar Food Consultant (www.annelienpienaar.co.za)

Silikoon bakkersvelle mates 30 cm by 45 cm. Soos in BoereKosTwist TV reeks gesien, kan die velle gesny word om in koek panne te pas. Kleefvry en bak meringues soos Macarons perfek. Word gewas en kan tot 3 000 keer gebruik word en weerstaan temperature tot en met 350C. R115

2018-06-07T14:42:15+00:002 Comments

2 Comments

  1. lana February 7, 2019 at 1:30 pm - Reply

    hi

    wil net weet waar kan n mens die silikoon bakkersvelle koop

    • Annelien February 7, 2019 at 4:37 pm - Reply

      Hallo Lana, die velle is te koop hier op die webtuiste se winkeltjie…Loer net onder die produkte lys op die Winkel skakel. Laat weet as jy sukkel per epos by boerekostwist@gmail.com

Leave A Comment

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.