BoereKosTwist voorskote

Borduurde grys voorskoot met BKT logo van duursame katoen, wat maklik was en stryk. Standaard grootte voorskoot vir mans en vroue.

R220 per voorskoot