Home2019-07-05T17:14:59+02:00

Welkom by Annelien Pienaar Voedsel Konsultant en haar Boerekos met ‘n Twist tuiste!

Hierdie webwerf is gestig omdat ek voel daar is deesdae baie resepte wat die rondte doen wat nie getoets is nie. My resepte is goed uitgewerk met ‘n les in elkeen. Die nodige uitwysings vir moontlike probleme vir die resep word genotuleer om jou as bakker en bakster die soete smaak van sukses te gee. Dus, weet dat die resepte deur myself getoets en geskryf is. 

My wens vir jou is dat: Elke resep van BKT wat jy aanpak…altyd ‘n reuse sukses sal wees…

ONLANGSE RESEPTE

Hoender pasta slaai

Soms het mens net nie tyd vir ʼn elle lange gesukkel met kosmaak na werk. Vir my is die toevlug na pasta altyd ʼn oplossing en my stoom drukkoker of te wel, stoompot. Binne 20 min [...]

July 19th, 2019|

Krummel pap / Putu pap

Daar ontstaan altyd ʼn bakleiery oor wie die pap pot gaan leeg eet! Die bietjie aanbrandsel wat onder in die kastrol vorm is heerlik en met warm melk en suiker…wie kan dit nou weerstaan? Wat is die geheime rondom die maak van hierdie eg tradisionele gereg van Suid-Afrika? Die mieliemeel moet baie fyn wees en […]

To access this post, you must be logged in and have an active membership. Log in here log in or purchase 6 Maande lidmaatskap or 12 Maande lidmaatskap.

July 9th, 2019|
Load More Posts
ONDERSTEUN / SUPPORT