Annelien Pienaar BKT

Welkom by Annelien Pienaar Voedsel Konsultant en haar Boerekos met ‘n Twist tuiste!

Annelien Pienaar BKT

Hierdie webwerf is gestig omdat ek voel daar is deesdae baie resepte wat die rondte doen wat nie getoets is nie. My resepte is goed uitgewerk met ‘n les in elkeen. Die nodige uitwysings vir moontlike probleme vir die resep word genotuleer om jou as bakker en bakster die soete smaak van sukses te gee. Dus, weet dat die resepte deur myself getoets en geskryf is. 

My wens vir jou is dat: Elke resep van BKT wat jy aanpak…altyd ‘n reuse sukses sal wees…

 

Nuutste Boeke

Panna Cotta

By |August 21st, 2023|BKT Lede, Koue nageregte|

Panna Cotta is vir my amper soos die Crème Caramel van gestolde nageregte maar een verskil is ons bak hierdie nagereg nie, maar smelt en dan stol dit op sy eie tyd. Vir my moet die perfekte Panna Cotta NIE ‘n vetterige nasmaak gee, maar fluweel sag met ‘n sagte noot van die infusie van […]

To access this post, you must be logged in and have an active membership. Log in here log in or purchase 6 Maande lidmaatskap or 12 Maande lidmaatskap.

Pretzels (Bretzel)

By |August 21st, 2023|BKT Lede, Brood|

Die geskiedenis rondom Bretzels is vir my altyd mooi om oor te dra. Dit is ʼn Duitse tradisie om Bretzels te bak. Honderde jare gelede is die Bretzel se vorm ontwikkel om die kruis wat dit maak in die middel, gekruisde arms wat bid uit te beeld. Meer nog, is hierdie kenteken ook by bakkerye […]

To access this post, you must be logged in and have an active membership. Log in here log in or purchase 6 Maande lidmaatskap or 12 Maande lidmaatskap.

Biltong speserye

By |August 10th, 2023|Bees, Gratis Resepte, Wild|

Hierdie heerlike geurige spesery mengsel resep kom al van kleintyd met my saam. Ek kan altyd onthou het hoe my pa die “foelie” van die neutmuskaat af getrek met sy skerp knipmes, en dan [...]

ZAR550

KLIC LEEFSTYL PROGRAM : MAAND 3 & 4

ZAR450

KLIC LEEFSTYL PROGRAM : MAAND 2 – VOEDSAAM

« » page 1 / 3