Home 2017-07-26T08:47:48+00:00
Boerekos met ‘n Twist kookboek deur Annelien Pienaar, Human en Rosseau

Welkom by Annelien Pienaar Voedsel Konsultant en haar Boerekos met ‘n Twist tuiste!

Hierdie webwerf is gestig omdat ek voel daar is deesdae baie resepte wat die rondte doen wat nie getoets is nie. My resepte is goed uitgewerk met ‘n les in elkeen. Die nodige uitwysings vir moontlike probleme vir die resep word genotuleer om jou as bakker en bakster die soete smaak van sukses te gee. Dus, weet dat die resepte deur myself getoets en geskryf is. 

My wens vir jou is dat: Elke resep van BKT wat jy aanpak…altyd ‘n reuse sukses sal wees…

ONLANGSE RESEPTE

Plaatkoekies

Hierdie plaatkoekies het elke kinderhandjie in my famielie deurstaan, as jy 6 jaar oud was, het jy jou eie plaatkoekies gebak! My ma het maar altyd handjie bygesit, maar ons het elke plaatkoekie gebak en [...]

October 13th, 2017|
Load More Posts
RESEPTE
NUUS
KLASSE
NUUS
Print Friendly, PDF & Email