Nagereg

Nagereg2017-03-26T14:34:19+02:00

Nagereg

Pampoen Bonbons in Karamel stroop

Kampkos, kuierkos, troukos…alles in een. Van ‘n Poffer deur drenk met ‘n sitrus stropie en dan bedek met soet karamel sousie tot ‘n ongelooflike heerlike broodjie of bolletjies en oor die kole in ‘n warm pan soos ‘n Engelse muffin gebak. Hoe dit ookal is, die deeg is baie veelsydig. Vandag fokus ek net op […]

To access this post, you must be logged in and have an active membership. Log in here log in or purchase 6 Maande lidmaatskap or 12 Maande lidmaatskap.
By |June 18th, 2024|Categories: BKT Lede, Brood, Koue nageregte, Soet groente|0 Comments

Karamel en dadel koek (Salted caramel and Date cake)

‘n Baie spesiale gesoute karamel en dadel gebak uit my moeder se hartlike warm kombuis en niks so wonderlik as mens winter vakansies tuiskom met hierdie geure wat die huis hartlik vul. Hierdie resep kan met gemak verdubbel word. Ek maak soms ook ipv die langwerpige broodjie, individuele porsies. Die opsies is eindeloos. Koek basis […]

To access this post, you must be logged in and have an active membership. Log in here log in or purchase 6 Maande lidmaatskap or 12 Maande lidmaatskap.
By |March 26th, 2024|Categories: BKT Lede, Fyngebak, Warm nageregte|0 Comments

Sugar cones

Kindertyd lekkerte en so eenvoudig om te maak. Ongeag die feit of jy ‘n wafel maker het of nie…hierdie resep kan ook direk op ‘n warm plaat gemaak word en dun uit gesprei word en dan net so omgedraai word soos ‘n pannekoek en dadelik gevorm word. Loer gerus ook Take a lot vir elektriese […]

To access this post, you must be logged in and have an active membership. Log in here log in or purchase 6 Maande lidmaatskap or 12 Maande lidmaatskap.
By |March 21st, 2024|Categories: BKT Lede, Fyngebak, Kinders, Koue nageregte|0 Comments

Karamel en Amarula roompoeding (maak jou eie karamel kondensmelk)

Kortpad was nog nooit verkeerd en wel…jy kom by dieselfde punt uit van lekkerrrr met ‘n hoofletter RRRR… Hierdie wenk het ek paar keer al te vore met ons gaan kamp-kuiers toegepas en dit werk [...]

By |January 18th, 2024|Categories: Gratis Resepte, Koeke, Koue nageregte|5 Comments
Go to Top