Loading Events
This event has passed.

Hierdie klas het ten doel om jou te leer om versiersel te berei en toe te pas met verskillende versier punte op koeke en allerlei ander gebak.

Botter versiersel

Meringe versiersel

Russiese versierpunte

Rusiese bolpunte

Gewone versierpunte: 3 D rose, ster en skryf punte, blare en vele meer

Ingesluit in klas: Kolwyntjie basis, gebruik van toerusting, versiersels, ligte ete en verversings, verpakkings materiaal.

bespreek die klas | book this class