Loading Events
This event has passed.

Wat kan jy verwag van hierdie klas

Tydens hierdie klas word daar floating tegnieke geleer vir die versier en bak van royal versierde koekies. Daar word gekyk na omlyners en vullers. Drie D stacking en ook die marbling van kleure op koekies. Stensil werk en hand geverfde koekies word sorgvuldig geleer.

Klas sluit in: Notas, verversings, bestanddele, toerusting gebruik in klas, verpakking van koekies wat tydens die klas gemaak is.

bespreek die klas | book this class