Loading Events

Wat kan jy van die klas verwag:

Tydens hierdie klas word daar floating tegnieke geleer vir die versier en bak van royal versierde koekies. Daar word gekyk na omlyners en vullers. Drie D stacking en ook die marbling van kleure op koekies. Stensil werk en hand geverfde koekies word sorgvuldig geleer.

Ingesluit: Notas, verversings, bestanddele, toerusting gebruik in klas, verpakking van koekies wat tydens die klas gemaak is.

Venue: Bos en Berg guestfarm, sien Google Maps vir pin

Tyd: 09h00 tot 14h00

Klik hier om te bespreek

BOOK A CLASS