Pastry

Loading Events
  • This event has passed.

Soet en sout tertdeeg soorte word in hierdie klas hanteer. Vir soet kyk ons na Flans en dan ook die geskikte vulsels soos bakkersvla.  Vir pasteie kyk ons na ‘n broskors asook skilferkors vir die maak van pasteie met vulsels. Netheid en afronding van kante, patrone, deurbak van basis (geen pappery in basisse nadat dit gebak is). In beide gevalle van deegsoorte wat hanteer word, word die vulsels ook berei. Verder word parbaking ook hanteer en proseslyne kry aandag. Netheid en afronding van hierdie gebak soos in die industrie word breedvoerig bespreek en in geoefen.

Venue: 8 persone: Bos en Berg gastehuis, 8 + persone: Van Gaalen Kaasplaas (venue sal 2 dae voor aanvang van klas bevestig word). Venues is 900 m uit mekaar.

Kostes: R850

Besprekings