Pastei deeg: Soet en Sout

Loading Events
This event has passed.

Wat om te verwag: Tydens hierdie klas, waar jy self jou eie tradisionele Skilferkors deeg maak, word jy al die beginsels van soet en sout pastei en tert deeg geleer. Klassifikasies word in diepte bespreek en volledige nota’s word verskaf met resepte met vrae en antwoorde op kombuis kopkrappers. Verder word ‘n Soet tertdeeg (Pate sucree) vir jou demonstreer. Die skilferkors deeg word dan verwerk in ‘n veskeidenheid van  pasteie met sierkorse en netjies afwerking. Alles wat in die klas gemaak word, word huistoe geneem. Slegs 10 persone.

Venue: Bos en Berg guestfarm, sien Google Maps vir pin

Ingesluit: Ligte verversings, nota’s, verpakking, bestanddele.

Besprekings: Klik hier