Meringue klas: Macaron, Pavlova, Mozzart koek

Loading Events
This event has passed.

Wat om te verwag: Tydens hierdie demonstrasie, word alle aspekte tov die hantering en bereiding van eierwit vir gebak en lekkers bemeester. Daar word in die demonstrasie Macarons (nie macaroons), Pavlova (met variasies op die basiese meringue ook gewys) en Meringue koeke: Gateau succes (Mozart koek). Hierdie is ‘n interaktiewe klas en jou deelname in die aktiwiteite word aangemoedig. Maksimum bywoning is 12 persone.

Klas sluit in: ligte verversings, nota’s, resepte en verpakking vir gebak.

Venue: Bos en Berg guestfarm: sien Google maps vir pin

Klik hier om te bespreek