Kaasmakery

Loading Events
  • This event has passed.

Kaasmaak praktyke vir die tuis kaasmaker, word oor ‘n periode van 2 dae met die studente in diepte hanteer. Studente werk in spannetjies van 2-3 saam tydens hierdie klas. Daar is lang tye van staan, roer, wag en dit is nodig om dan in die span saam te werk om nota’s en kontrole te hou. Folus is op intestinale gesondheid, preserveer- en kleurmiddel vrye produkte lewer met ‘n lang raklewe. Gedurende die klas maak jy:

Dag 1: Cheddar / Gouda, Feta, Yoghurt
Dag 2: Haloumi, Mozzarella, dreinering van sagte kaas

Koste van klas:
1.R2 000. Kits word direk by die verskaffer wat tydens die klas aan julle gegee word, bestel. Jy kan dan spesefieke kaas kulture bestel en so geld spaar.

Vir die tweedag klas kan akkommodasie by my gastehuis teen kosprys vir studente gereel word teen R380 per kop met ligte ontbyt.

Venue: 8 persone: Bos en Berg gastehuis, 8 + persone: Van Gaalen Kaasplaas (venue sal 2 dae voor aanvang van klas bevestig word). Venues is 900 m uit mekaar.

Besprekings