Luukse Warm Sjokolade

Hierdie drankie word vars gemaak en dadelik bedien. Geniet saam met Churros happies op die blog. Enige bak of Belgiese sjokolade kan gebruik word vir die drankie. Ek maak net vir spesiale tye soos in die winter op ‘n koue Sondagaand hierdie drankie en dan haal ek die Belgiese sjokolade uit, wat ek persent [...]