Romerige Sjokolade versiersel
Ek hou van veelsydigheid van resepte. As jy na hierdie resep kyk val dit in die klas van ‘n Ganache resep. Die versiersel kan ook as ‘n doopsous of selfs sous vir roomys en ander terte en koeke gebruik word. Die raklewe van hierdie sous is ongeveer 3 maande in die yskas. Wanneer jy dit [...]