Uncategorized

Boerejongens

Boerejongens is iets wat eintlik van Nederland sy ontstaan gehad het. Ek het so bietjie probeer navorsing doen tot waar die idee sy onstaan gekry het en nogal op Google af gekom op 'n Kanibabis winkel in Utrecht in Nederland...so ek moes maar verby hou...ek het natuurlik heerlik geglimlag. Hoe die jonges heel gekoring [...]

2019-02-15T21:06:02+02:002 Comments

Gepekelde rooi uie met klapper suiker

Vinnige en maklike uie smoor vir menige gebruike. Ek gebruik gereeld hierdie resep by hamburgers, boereworsrolle, pap en sous...asook in slaaie vir die ekstra soet suur. Die klapper suiker kan vervang word met bruin of wit suiker. Hierdie resep het 'n rak lewe van 14 dae. 4 rooi uie in ringe gesny 125 ml [...]

2019-02-08T20:45:26+02:000 Comments

Karamel en Sjokolade krakerige doopsous

My kinders maak self hierdie sous wanneer maters kom kuier en hierdie resep is ook mikrogolf vriendelik. Jy kan enige kleur en soort smelt- of bakkers sjokolade gebruik. Vir iets prettig kan wit sjokolade in ń verskeidenheid kleure gekleur word met koek kleursel! 200 g smelt sjokolade, fyn gekap 50 ml klapper / coconut olie [...]

2018-12-28T21:00:51+02:000 Comments

Pindakaas sous

Wat is Pindasous? Dit is ‘n grondbone botter basis sous en vir my seker een van die wonderlikste souse met geure wat eenvoudig net ongelooflik goed saam werk. Hierdie sous is uiters veelsydig en kan vir ‘n verskeidenheid geregte gebruik word. Vir my is die eerste en lekkerste gebruik seker die tradisionele Nasigoreng bedien met [...]

2018-01-05T14:43:18+02:000 Comments

Botterskorsie stol slaai

Vir die warm somers dae is daar niks so heerlik as 'n koel verfrissende slaai. My Ma het vir ons as kinders altyd hierdie wonderlike slaai gemaak. Jy kan die botterskorsie met wortel ook vervang. Verder is die resep geskik vir diabete deur die jellie met Low-cal te vervang asook die suikervrye en lae vet [...]

2017-12-19T08:02:17+02:000 Comments

Praline

Die smelt van suiker vir die spin van suiker, maak van praline en brittle is almal dieselfde. Die geheim: Timing! Wanneer hierdie suiker gesmelt word mag jy nie roer nie…JY MAG NIE ROER NIE! HOU JOU HANDE TUIS ASB! Got it? 200g Witsuiker 125g /ml Water knippie sout 1k Grondbone of neute van keuse (hou [...]

2017-11-22T18:52:46+02:000 Comments

Samoesas

Ek is baie bevoorreg om toegelaat te word om deel te wees van my Moslem vriendin se gesin. Sy bel gereeld en dan moet ek kom kuier as hulle besig is om vir spesiale geleenthede te kook. In haar nederige kombuisie op die plaas het ek al soveel ure wat ek eintlik in jare al [...]

2017-12-15T06:12:10+02:007 Comments
Load More Posts