Rys

Rys varieteite: gebruike, gaarmaak tegnieke, berging

Wanneer daar oor rys gepraat word is daar soveel varieteite van rys beskikbaar en elke rys soort het ook 'n spesefieke aanwending en gebruik. Daarom dat ek navorsing gaan doen het oor rys soorte in Suid-Afrika en vir julle 'n artikel oor die gebruike, gaarmaak metodes en berging daarvan saam gestel het. Van links na [...]

2018-09-28T21:09:47+00:000 Comments

Nasi Goreng

Rys is seker een van die veelsydigste stysel soorte ter aarde. Onlangs met een van ons personeel van Malawië is gesêls oor rys. Hy het opgemerk dat die rys in Suid-Afrika nie kook soos die rys in Malawië nie en ons het omtrent oor hierdie onderwerp uit gewei. Hy het egter verwys na my buurvrou [...]

2018-10-24T09:59:50+00:000 Comments