Knoffel: gefermenteer en gemarineer

Hierdie heerlike gemarineerde knoffel toontjies is ʼn moet by elke charcuterie bord. Glo dit of nie, maar die knoffel ruik glad nie en brand ook nie weens die prosesse wat dit ondergaan. Die knoffel is [...]

Salami en Olyf growwe tapenade

Vinnig en maklike tapenade vir ‘n bruchetta platter. Ek gebruik hier die basiese Olyf tapenade resep in my Boerekos met ‘n Twist kookboek en voeg daarby fyn gesnipperde salami met ‘n skeutjie balsamiese asyn. Jy [...]

Kaas gegeurde Nacho’s of Tacos

Mieliemeel is seker een van ons land se stysel soorte wat die meeste gebruik word. Daar is soveel wat mens met mielies kan doen en een van dit is Nachos. Heerlike bros gebraaide en gegeurde [...]

Sampioen Biltong

Hoe aangenaam verras was ek nie met die eet van groente “biltong” wat eintlik maar ‘n gepekelde en gedroogde groente is. Jare gelede het ek vir ‘n opdrag aan studente hierdie resep ontwikkel en die [...]

Keto sout beskuitjie

‘n Vinnige en heerlike Keto en Low carb koekie as die knaag gogga byt. Bedien saam met Ouma Hantie se Knoffel roomsous uit die Boerekos met ‘n Twist kookboek, kan dit nie anders as ‘n [...]

Title

Go to Top