Koud

Gemmerbier

Vir elke Suid Afrikaner as jy die woord Gemmerbier noem, dan kom daar erge nostalgie. Ek het gemmerbier leer drink by my Ma se oudste sussie. My Ma was ‘n laatlam en ons het nie die voorreg van ‘n ouma geken nie. Desember vakansies het ons daar by hulle gaan kuier en dan was [...]

0 Comments
Load More Posts