Knoffel: gefermenteer en gemarineer

Hierdie heerlike gemarineerde knoffel toontjies is ʼn moet by elke charcuterie bord. Glo dit of nie, maar die knoffel ruik glad nie en brand ook nie weens die prosesse wat dit ondergaan. Die knoffel is [...]

Sousboontjies

Ek glo dat almal van ons op ‘n keer in ons lewe met sousbone te doen gehad het. Sommiges is gaande daaroor en sommiges hou niks daarvan. Vir my vorm dit deel van onthou-kos van [...]

Wortel konfyt / blatjang

To access this post, you must be logged in and have an active membership. Log in here log in or purchase 6 Maande lidmaatskap or 12 Maande lidmaatskap.

Rabarber en sitrus konfyt (rhubarb)

Die pikenate suur smaak van hierdie stingels kombineer perfek met sitrus. Hierdie konfyt tower enige koek tafel op met gebak wat konfyt en botter moet kry. Dink aan heerlike Engelse skons en vele meer. Gebruik [...]

Title

Go to Top