Gratis Resepte

Food labels and what you the consumer should know!

Photo by: Annelien Pienaar Food Consultant (www.annelienpienaar.co.za) Are you a consumer of prepacked, preserved, reconstituted foods. Do you need to interpret food labels and all that technical jargon? Are you easily buying a bag of food because it states that it is trans-fat free, or free from anything or low in a [...]

2019-04-13T07:11:14+02:000 Comments

Boerejongens

Boerejongens is iets wat eintlik van Nederland sy ontstaan gehad het. Ek het so bietjie probeer navorsing doen tot waar die idee sy onstaan gekry het en nogal op Google af gekom op 'n Kanibabis winkel in Utrecht in Nederland...so ek moes maar verby hou...ek het natuurlik heerlik geglimlag. Hoe die jonges heel gekoring [...]

2019-02-15T21:06:02+02:002 Comments

Seisoenskos: Resepte vir die hele jaar!

Die mooiste kookboek vir die 2018 boeke jaar! Platteland tydskrif se eerste kookboek is nou op die rakke: Seisoenskos: Resepte vir die hele jaar. Ek kan persoonlik nie dink aan 'n beter geskenk hierdie jaar vir Kersfees as Seisoenskos. Puik resepte, prakties, gepak met geur en kleur. Die kombinasies van resepte perfek om enige leser te [...]

2018-11-25T21:31:07+02:001 Comment
Load More Posts