BKT Lede

Grenadella koek

Granadilla koek was nogal vir my ‘n kopkrapper gewees want die naam alleen het my so effe deur die war gehad. Manlief reken dit is verkeerd gespel en ek het eers my taalkundige vriende gaan vra of dit nou Granadilla / Grenadella heet. Wel, volgens die woorde boek is beide se spelling korrek. Hierdie koek [...]

2019-06-07T21:21:21+02:000 Comments

Moussaka

Ons het altyd vreeslik baie eiervrug gehad en my ma het haar eie weergawe van moussaka met die eiervrug gemaak. Maalvleis was ‘n groot deel van ons diëet en hierdie dis was vir haar ‘n rand rekker gewees. Ek het oor die jare my eie geure met kruie en speserye in gebring en my gesin [...]

2019-05-20T08:40:30+02:000 Comments

Sjokolade poeding met eie sous

Ek is lief vir sjokolade en vandat ek die ekstra donker kakao ontdek het, het ek bietjie met die resep gespeel. Die vars pekans uit my tuin word ook hier ingespan vir ‘n unieke nagereg, iets tussen ‘n molten en brownie nagereg. Hoop julle speel net so lekker met die resep soos ek! RESEP 60 [...]

2019-05-10T15:26:42+02:000 Comments

Monkey gland sous

Die oorsprong van hierdie resep is onduidelik en meer en meer wil dit vir my voorkom dat daar ‘n Suid-Afrikaanse vinger in die pastei gevind kan word. Hoe dit ook al sy, dit is verseker ‘n heerlike sous om as byvoeging tot burgers en vele meer gevoeg te word of as marinade. Daar is ander [...]

2019-04-30T12:17:01+02:000 Comments

Zahtar, Z’aatar (Gegeurde Tiemie en Sumac sout)

Zahtar, Z’aatar is die Arabiese woord vir tiemie wat wil groei teen die heuwels van die oostelike dele van Meditereense streke. Dit is ook die woord wat gebruik word om na ‘n geurige spesery mengsel met gedroogde tiemie, fyn gemaalde sumac bessies, geroosterde sesam saad en sout te verwys. Dit word amper oor enige iets [...]

2019-04-26T11:21:55+02:000 Comments
Load More Posts