Groete vanuit die BKT toetskombuis!
Beste Twister en lesers, Soos ek die laaste stukkies van 2021 se werkskalender nader trek besef ek net ons is deur die jaar, ons is het 'n paar Lockdown situasies oorleef en die einde [...]
Moedersdag spyskaart
Gerookte forrel quiche ‘n Veelsydige basis vir ‘n heerlike kombinasie van proteine soos gerookte hoender, kassler ribs vleis, vis en oorskiet gaar vleis. Die rokerige vleis geure sal heerlik met die roomkaas in hierdie [...]
Nutty wheat vervanging
Nutty wheat is 'n groot kopkrapper en ek mag nie 'n resep vir dit met die titel as Nutty wheat gebruik op die webtuiste omdat dit 'n geregistreerde handelsmerk is. Maar ek kan julle wel hier [...]
Vaaltyn bederf spyskaart
Valentines voel ek moet elke dag gevier word en liefde te alle tye betoon word. Ek ken geen beter manier as om met kos my liefde te bewys. So ek het 'n piekniek spyskaart uit [...]
Geskenke uit jou KosKas Desember 2020
To access this post, you must be logged in and have an active membership. Log in here log in or purchase 6 Maande lidmaatskap or 12 Maande lidmaatskap.
Stabilisering van room en karamel sodat dit nie kan smelt
To access this post, you must be logged in and have an active membership. Log in here log in or purchase 6 Maande lidmaatskap or 12 Maande lidmaatskap.
Masker vir droë hare
Droë hare, kopvel wat jeuk is iets wat meeste van ons oorkom. Ek is maar eens ‘n mens vir natuurlike middels op my kop en geniet dit om ‘n masker te berei om my [...]
BKT Klets Augustus 2020
Hallo Twister... Die nuwe seisoen is stadig maar seker besig om te kom. Ek kan oral in die veld sien hoe die grassies begin groener word en selfs van die Witstinkhout bome op die [...]
Elektriese mengers wat nie tot onder meng
WAT OM TE DOEN AS JOU STAANMENGER NIE MOOI AL DIE DEEG VAN ONDER MENG NIE KENWOOD Dit is baie belangrik wanneer jy jou menger gebruik en die bak uitskraap vir byvoorbeeld ‘n koek, [...]