boerekos

About Annelien

This author has not yet filled in any details.
So far Annelien has created 470 blog entries.

Kook met Kruie en Speserye praktiese gids

Deur die eeue heen is kruie en speserye gereken as ‘n kommoditeit, nie net vir kos nie maar ook vir skoonheidsmiddels soos parfuum, seep en om bose geeste weg te hou. Soos tegnolgie verbeter het is daar gevind dat daar ook medisinale gebruike is vir hierdie wonderlike plante se wortels, sade, blomme, blare en stingels. [...]

2018-08-23T09:49:42+00:000 Comments

Sout skonsies met loopbeslag

Ek wonder of hierdie skonsie nie dalk sy ontstaan gehad het weens geldelike nood en kosvoorrade wat min was in die ou dae. Ek het in my lewe al soveel variasies op hierdie veelsydige degie gesien dat dit my aan die dink gesit het. Onlangs met ‘n Koekverkoping by een van die Filistyne se skole, [...]

2018-07-25T11:36:56+00:000 Comments
Load More Posts