Home 2018-03-09T10:30:14+00:00
Boerekos met ‘n Twist kookboek deur Annelien Pienaar, Human en Rosseau

Welkom by Annelien Pienaar Voedsel Konsultant en haar Boerekos met ‘n Twist tuiste!

Hierdie webwerf is gestig omdat ek voel daar is deesdae baie resepte wat die rondte doen wat nie getoets is nie. My resepte is goed uitgewerk met ‘n les in elkeen. Die nodige uitwysings vir moontlike probleme vir die resep word genotuleer om jou as bakker en bakster die soete smaak van sukses te gee. Dus, weet dat die resepte deur myself getoets en geskryf is. 

My wens vir jou is dat: Elke resep van BKT wat jy aanpak…altyd ‘n reuse sukses sal wees…

ONLANGSE RESEPTE

Eierlose Semelkarringmelk beskuit en Kersie Biscotti, Episode 7 van Boerekos met ‘n Twist

Eierlose Semelkarringmelk beskuit Semelkarringmelk beskuit is sag, bros en amper so lekker soos koekies. Dit is vol gesonde aspekte en die hele gesin se kolon kan daarby baat. Hierdie resep bevat GEEN eiers omdat ek dit [...]

May 22nd, 2018|
Load More Posts
NUUS
Load More Posts