Iets uit my kindertyd en my gunsteling happie…Hollandse stroop wafels gedoop in ‘n koppie tee met melk sonder suiker…dan kom die karamel en kaneel smaak 100% navore. Daar het hope van hierdie ongelooflike lekker koekies in die drie Bezuidenhout dogtertjies se magies verdwyn. Ek sien geoefende hande wat hierdie heerlike sirkels uit die kniepertjies iyzer […]

To access this post, you must be logged in and have an active membership. Log in here log in or purchase 6 Maande lidmaatskap or 12 Maande lidmaatskap.