Knoffel: gefermenteer en gemarineer
Hierdie heerlike gemarineerde knoffel toontjies is ʼn moet by elke charcuterie bord. Glo dit of nie, maar die knoffel ruik glad nie en brand ook nie weens die prosesse wat dit ondergaan. Die knoffel is bros, soet met ʼn souterigheid wat deur slaan agv die soja sous marinade. NB: Vir die hele proses mag NET […]
Annelien2022-06-07T19:36:08+02:00