Piesangkoek met roomkaas versiersel
Piesang koek is heerlik, die tekstuur is ragfyn en super sag. Ek hou van ‘n knippie kaneel, gemmer en neutmuskaat by om die piesangs te komplimenteer. Die Pampoenspeserye of Speculaas kruie resep op die webtuiste is ook heerlik in hierdie resep. Gebruik ongeveer ‘n kwart teelepel of na smaak. 340 g (1½ k) piesangs, fyn […]
Annelien2020-06-30T00:17:48+02:00