Geroosterde groente met balsamiese kruie sous
As jy die woord Balsamiese asyn noem dan gaan daar liggies vir my op…ek is dol oor Balsamiese asyn en veral van goeie gehalte. Om hierdie sous te maak het ons nodig om die balsamiese asyn vir ʼn wyle te kook sodat dit dikker word en deur ʼn kruie takkie van jou keuse by te […]
Annelien2019-08-23T23:37:33+02:00