Fruit mince pies

Fruit mince pies

Een van my en my moederlief se gunsteling fyn gebak happies, was hierdie “Vrugtekoek tertjies” soos ons dit aan huis genoem het. Hierdie tertjie het ‘n baie interessante kors wat met kaneel en amandel meel onder andere berei word. Botter is verseker die eerste opsie vir die heerlike deeg se bereiding en werk met hierdie […]

To access this post, you must be logged in and have an active membership. Log in here log in or purchase 6 Maande lidmaatskap or 12 Maande lidmaatskap.
2018-12-21T14:24:20+00:000 Comments